- As jy ‘n eier op die vloer laat val, sal jy dit makliker kan opvee as jy baie sout daaroor gooi.
- ‘n Groot eier bevat net 70 kaloriee en 5g vet.
- Eiers is ‘n volmaakte bron van proteïen en bevat al die noodsaaklike aminosure om liggaamsweefsel te bou en herstel.
- ‘n Deursnee-hen lê tussen 300 en 325 eiers per jaar.
- Soos die hen ouer raak, raak haar eiers groter.
- Jy kan ‘n eier tol om te bepaal of dit rou of gekook is. As dit wankel, is dit rou, en as dit maklik tol, is dit gekook.
- Eiers is ‘n goeie bron van luteïen en seaxantien, wat ooggesondheid bevorder.
- Vars eiers kan sowat ‘n maand lank in die koelkas hou. Gekookte eiers kan ‘n week hou.
- Een mens eet jaarliks sowat 250 eiers.
- As ‘n eier ge-oorkook is,kan dit die gehalte van die proteïen beïnvloed en van die vitamiene vernietig. Veral die B-vitamiene kan in die slag bly omdat dit hitte nie goed hanteer nie.
- ‘n Dowwe eierwit is ‘n teken van varsheid, nie ouderdom nie: Die dofheid is te danke aan die hoë koolstofdioksied-inhoud wanneer die eier gelê is.
- n; Vars eier gaan in water sink en ‘n ou een dryf.
- Eiers bevat 11 verskillende vitamiene en minerale.
- Danksy die verskeidenheid voedingstowwe in eiers is dit ‘n ideale toevoeging tot die dieet van ouer volwassenes.
- ‘n Hen het sowat ‘n dag en ‘n half nodig om ‘n eier te vervaardig.
- If you drop an egg on the floor, sprinkle a little salt over and it will clean up easier.
- A large egg contains 70 calories and 5g of fat.
- Eggs are the ultimate source of protein and contain all the necessary amino acids to build and rebuild muscle.
- ‘An average hen lays about 300 to 325 eggs per year.
- As a hen ages, the eggs become bigger.
- You can spin an egg to determine if it is cooked or not. If it spins easily it is cooked.
- An egg is a good source of lutein and seaxantien, which increase eye health.
- Frech eggs can last a month in a fridge, and cooked eggs about a week.
- One person eats on average 250 eggs per year.
- Cooking an egg can decrease the quality of vitamins and protein. Especially vitamin B, as it doesn’t handle heat well.
- A milky egg white is a sign that it is fresh, and not old.
It is because of the high carbon dioxide after the egg is laid. - A fresh egg will sink in water and an old egg will float.
- Eggs contain 11 different vitamins and minerals.
- Thanks to the different nutrients in eggs, it is very beneficial to add to an older persons’ diet.
- A hen needs about a day and a half to develop an egg.