GEBAKTE EIERS MET WORSIES

Oorskiet-braaivleis is ook ideaal vir dié resep Genoeg vir: 4Bereidingstyd: 5 minuteGaarmaaktyd: 30 minuteOondtemperatuur: 180 °CBESTANDELE:1 ui, gekap15 ml olyfolie1 knoffelhuisie, gekap1 blik keker-ertjies, gedreineer300 g baba-spinasieblare gewasgaar boereworsstukke, in happiegroot…

Continue Reading GEBAKTE EIERS MET WORSIES

EIER EN HAM MANDJIES

Jy kan soveel meer doen as net toebroodjies maak!Genoeg vir: 6 porsiesBereidingstyd: 20 minuteOondtemperatuur: 180 °CBaktyd: 5-7 minuteBESTANDELE:75 ml botter, gesmelt400 g sampioene, fyngekap1 groot ui, fyngekapsout en varsgemaalde swartpeper6…

Continue Reading EIER EN HAM MANDJIES